Whole Heart (Hold Me Now) [Live] - Hillsong UNITED - YouTube

Channel: Hillsong UNITED

[22]
Hou my nou
[24]
In die Hande wat die hemele gemaak het
[31]
Vind my nou
[33]
Waar genade Diep loop soos U letsels
[38]
U't my uit die klei kom lig
[42]
En op 'n rots geplant
[47]
Geroep nou deur U Naam
[52]
My hart weer heel gemaak
[57]
Opgetel
[59]
En my knie毛 weet Dis als vir U glorie
[66]
Dat ek mag staan
[68]
Met meer redes vir sing as vir vrees
[73]
U鈥檛 my uit die klei kom lig
[78]
En op 'n rots geplant
[82]
Geroep nou deur U Naam
[87]
My hart weer heel gemaak
[94]
Hier staan ek nou
[96]
Hoog in oorgawe Ek kort U nou
[103]
Hou my hart
[105]
Nou en vir altyd My siel roep uit
[110]
Ek was eens gebroke
[114]
Ek was eens gebroke
[119]
Sonde het geen houvas meer
[123]
Want U genade hou my nou
[128]
Daai genade
[131]
Besit die grond waar my graf was
[137]
Waar al my skande oorbly
[141]
Om te sterf in U glorie
[144]
Die eeue-oue hekke gebreek
[149]
Geen steen onaangeraak
[153]
U't uit die graf geloop
[158]
En dra my las al die pad
[165]
En dra my las al die pad
[167]
Hoog in oorgawe Ek kort U nou
[174]
Hou my hart
[176]
Nou en vir altyd My Siel roep uit
[181]
Ek was eens gebroke
[186]
Maar U het my heel hart lief
[190]
Sonde het geen houvas meer
[194]
Want U genade hou my nou
[199]
Genees en vergewe
[203]
Kyk waar's my kettings nou
[208]
Dood het geen houvas meer
[212]
Want U genade hou daai grond
[217]
En U genade hou my nou
[221]
U genade hou my nou
[226]
U genade hou my nou聽 U genade hou my nou
[289]
Hier staan ek nou
[291]
Hoog in oorgawe Ek kort U nou
[298]
Hou my hart
[300]
Nou en vir altyd My siel roep uit
[307]
Hier staan ek nou
[309]
Hoog in oorgawe Ek kort U nou
[316]
Hou my hart
[318]
Nou en vir altyd My siel roep uit
[325]
Hier staan ek nou
[327]
Hoog in oorgawe Ek kort U nou
[334]
Hou my hart
[336]
Nou en vir altyd My siel roep uit
[343]
Hier staan ek nou
[345]
Hoog in oorgawe Ek kort U nou
[352]
Hou my hart
[354]
Nou en vir altyd My siel roep uit
[359]
Ek was eens gebroke
[363]
Maar U het my heel hart lief
[368]
Sonde het geen houvas meer
[372]
Want U genade hou my nou
[376]
Genees en vergewe
[381]
Kyk waar's my kettings nou
[385]
Dood het geen houvas meer
[390]
Want U genade hou daai grond
[394]
En U genade hou my nou
[399]
U genade hou my nou
[404]
U genade hou my nou U genade hou my nou
[414]
Genees en vergewe
[417]
Kyk waar's my kettings nou
[421]
Dood het geen houvas meer
[425]
Want U genade hou daai grond
[430]
En U genade hou my nou