Hashgraph Consensus Algorithm Explained | Dr. Leemon Baird - YouTube

Channel: Hedera

[1]
Hallo, Ek wil graag met jou deel hoe
[4]
die Hashgraph konsensus algoritme werk.
[6]
Veronderstel dat ons 'n klomp rekenaars het.
[9]
Verbeel jou daar is agt genaam Alice deur na Hank.
[12]
Alice het 'n transaksie wat sy wil uitstuur.
[15]
Sy sit dit in 'n boodskap wat sy met 'n skinder protokol wil uitstuur.
[22]
Dit beteken dat sy dit na 'n ewekansige persoon stuur
[24]
en dat elk een van hulle dit aanstuur na 'n
[27]
ewekansige pesoon en hulle stuur dit ook aan 'n
[29]
ewekansige persoon en eksponensiaal vinnig
[31]
verspry die boodskap blitsvining met die resultaat dat die hele wêreld
[33]
van die boodskap weet. Nou wat as Bob en Carol
[35]
ook transaksies het wat hulle wil stuur?
[37]
Hulle sit die inligting in boodskappe wat
[39]
hulle dan uitstuur aan ewekansige mense sodat
[41]
daar eers twee dan vier dan agt en
[44]
dan ontplof dit eksponensiaal.
[46]
Maar hoe weet ons waneer elke boodskap die hele
[49]
wêreld bereik het? Ons kan boek hou
[52]
van wanneer elk persoon elke
[53]
boodskap ontvang het en dan vat ons die tuie
[56]
en dan kans ons al die tye sorteer
[57]
vir die boodskappe wat gelees is en so voort en dan
[60]
vat ons die boodskap in die middel van die lys
[63]
Dit sê vir ons wanneer die rooi boodskap die
[66]
meeste van die wêreld bereik het en waneer die bloue
[68]
en waneer die groene en so as ons hulle
[71]
sorteer dan is elke boodskap in ‘n regverdige volgorde.
[72]
En nou het ons al die boodskappe in die regte volgorde
[75]
O, maar wag! Hoe weet ons waneer elke
[78]
persoon elke boodskap ontvang het?
[80]
Dit klink of ons ‘n hele klomp bevestiginge moet stuur.
[83]
Nee. Ons stuur niks nie.
[85]
Hier is hoe. Waneer ons gesels,
[88]
skep ons ‘n grafiek van hoe ons met mekaar praat.
[90]
Alice praat met Dave. As gevolg trek ons ‘n lyn
[91]
van Alice na Dave en dan praat hulle twee en dan het ons nog twee lyne
[95]
en dan meer en dan die bloue en dan kom die groene en
[99]
dan versprei en versprei en versprei en die
[101]
resultaat is hierdie groot diagram van hoe ons
[104]
almal met mekaar gesels het. Hierdie grafiek.
[106]
Maar ons kan ‘n boodskap skep vir elke sirkel in die grafiek.
[111]
Dit bevat alle transaksies wat jy wil skep.
[114]
Dit bevat ‘n tydstempel van wanneer jy eis dat jy dit geskep het.
[117]
Dit bevat jou digitale handtekening en dit sluit in twee “hashes”
[122]
‘n kriptografiese hash van die laaste boodskap
[124]
wat jy gemaak het en die laaste boodskap wat jy ontvang het
[127]
en deur net om die hashes by te voeg
[129]
word alles saam gebind
[131]
Eintlik kan ons die hele grafiek in die
[133]
geheue van elke rekenaar stoor
[135]
Gevolglik weet ons die volle geskiedenis van hoe
[137]
ons met mekaar gepraat het.
[139]
Ons skinder nie net die transaksies nie
[141]
Eintlik skinder ons indirek die grafiek self.
[147]
Ons skinder van die skinder.
[148]
Eintlik praat ons oor hoe ons praat
[151]
en wanneer ons almal die Hashgraph in geheue het
[154]
kan ons daarna kyk en virtueel stem.
[157]
Dit beteken dat net deur daarna te kyk
[159]
weet ons die tyd waneer
[161]
elke persoon die boodskap die ontvang het.
[163]
Ons hoef nie met mekaar daaroor te praat nie
[166]
Jy hoef nie additionele boodskappe uit te stuur om te bevestig
[169]
wanneer jy die boodskap ontvang het of die volgorde om die boodskappe in te plaas nie.
[172]
Jy kry gratis. Virtuele stemmery!
[176]
So hoe werk die Hashgraph consensus algoritme?
[179]
Ons wil transaksies in die regte volgorde hê.
[181]
Hoe doen ons dit? Ons sorteer hulle in die volgorde van gebeure.
[184]
Maar wat is die volgorde van gebeure?
[186]
Maklik. Jy sorteer hulle met die konsensus tydstempel van elk van die gebeure.
[190]
Maar wat is die konsensus tydstempel van ‘n gebeurtenis?
[192]
Dit is die mediaan van die tyd ontvang.
[195]
Dit sal die middel wees van al die tuie wanneer die boodskap almal in die wêreld bereik het.
[198]
Wat is die tyd ontvang? Dis wanneer ‘n aktiewe rekenaar, ‘n aktiewe node
[204]
dit ontvang het. Dis die rekenaars om en by daardie tyd wat besig was om boodskappe te stuur aan
[209]
baie ander node. Maar wat bedoel ons met
[212]
‘Op daardie oomblik’? ‘Gestuurde gebeurtenis’? ‘Te veel’?
[214]
Wel. Ons bedoel dat gedurende daardie ronde het almal van ons die geskiedenis in die Hashgraph.
[219]
Ons verdeel die geskiedenis op in ‘n klomp rondes en ons kyk net daarna and sê okay.
[222]
Gedurende daardie ronde, het hiedie node eintlik van hierdie boodskappe uitgestuur?
[226]
En as hulle het, dan het hulle ‘n beroemde getuie. En het die boodskap baie mense op die selfde tyd bereik?
[230]
As hulle het dan noem ons daardie getuie beroemd en dan weeg ons die virtuele stem op teen die belang
[236]
wat hulle hou. Dit wil sê hoe veel “H-Bars” hulle besit.
[239]
So dit is skinder van skinder met virtuele stemmery
[243]
en dit is die Hashgraph konsensus algoritme.