馃攳
How books can open your mind | Lisa Bu - YouTube
Channel: unknown
[0]
Translator: Jacques du Plessis
Reviewer: Ingrid Lezar
[12]
Ek's opgelei om 'n gimnas te word
[15]
vir twee jaar
in Hunan, Sjina in die 1970's.
[19]
In graad 1, wou die regering
[21]
my na 'n skool vir atlete oorplaas --
[24]
alle kostes betaal.
[26]
Maar my tier-ma het ges锚: "Nee."
[29]
My ouers wou h锚 ek moes
[31]
'n ingenieur soos hulle word.
[33]
Hulle't die Kulturele Rewolusie oorleef
[35]
en dus vas geglo aan 茅茅n weg tot geluk:
[39]
'n veilige en goed-betaalde werk.
[41]
Dis nie belangrik of ek daarvan hou nie.
[44]
Maar my droom was om
'n Sjinese operasangeres te word.
[50]
Hier speel ek my denkbeeldige klavier.
[53]
'n Operasangeres moet van jongs af
[55]
akrobatiek begin leer,
[57]
so ek't als probeer
om operaskool toe te gaan.
[60]
Ek't selfs aan die skoolhoof geskryf
[63]
en aan die aanbieder van 'n radioprogram.
[65]
Maar geen volwassenes
het van die idee gehou nie.
[69]
Geen volwassenes het geglo
ek was ernstig nie.
[72]
Net my vriende het my ondersteun,
maar hulle was kinders,
[75]
net so magteloos soos ek.
[78]
Op 15 het ek geweet dat
ek te oud is om opgelei te word.
[84]
My droom sou nooit waar word nie.
[86]
Ek was bevrees dat vir die res van my lewe
[90]
'n tweedeklas geluk die beste was
[93]
waarop ek kon hoop.
[94]
Maar dis so onregverdig.
[96]
So was ek vasbeslote
om nog 'n roeping te vind.
[101]
Niemand om my te leer nie? Wel, gaaf.
[103]
Dan keer ek my tot boeke.
[106]
Ek't my honger vir ouerlike advies gestil
[109]
met 'n boek deur 'n familie van skrywers en musikante.
["Correspondence in the Family of Fou Lei"]
[114]
Ek't my rolmodel
van 'n onafhanklike vrou gevind,
[117]
al verlang Konfusiaanse tradisie
gehoorsaamheid. ["Jane Eyre"]
[121]
En ek't uit di茅 boek geleer
om effektief te wees. ["Cheaper by the Dozen"]
[125]
En ek wou oorsee gaan studeer
nadat ek di茅 gelees het.
[129]
["Complete Works of Sanmao" (al. Echo Chan)]
["Lessons from History" Nan Huaijin]
[131]
Ek't in 1995 Amerika toe gekom,
[134]
so watter boeke het ek eerste hier gelees?
[137]
Boeke verban in Sjina, natuurlik.
[141]
"The Good Earth" is oor
Sjinese landelike lewe.
[144]
Dis net nie gerieflik vir propaganda nie.
Ek snap dit.
[148]
Die Bybel is interestant, maar aardig.
[152]
(Gelag)
[154]
Dis 'n onderwerp vir 'n ander dag.
[158]
Maar die vyfde gebod was 'n openbaring:
[161]
"Jy moet jou vader en jou moeder eer."
[164]
"Eerbiedig," het ek ges锚,
[166]
"Dis so anders, en beter,
as om te gehoorsaam."
[169]
Dis toe my werktuig
[170]
om uit Confucius se
skuldgevoelstrik te klim
[173]
en my verhouding met my ouers te hervat.
[178]
Blootstelling aan 'n nuwe kultuur
het ook my gewoonte begin
[181]
om vergelykend te lees.
[182]
Dis baie insigryk.
[184]
Ek't byvoorbeeld hierdie kaart
eers uit plek gevind
[189]
omdat d铆t is waarmee
Sjinese studente groot word.
[194]
Ek't nooit besef
[195]
dat Sjina nie die middelpunt
van die w锚reld hoef te wees nie.
[198]
'n Kaart dra waarlik iemand se sienswyse.
[203]
Vergelykende nalees is niks nuut nie.
[205]
Dis standaard in die akademiese w锚reld.
[208]
Daar's selfs navorsingsgebiede
[210]
soos vergelykende godsdienswetenskap
en vergelykende letterkunde.
[214]
Vergelyking en kontras gee geleerdes
[216]
'n meer volledige begrip van 'n onderwerp.
[219]
So, as vergelykende nalees
werk vir navorsing,
[222]
waarom nie ook vir alledaagse lewe nie?
[225]
So't ek begin om boeke in pare te lees.
[228]
Hulle kan oor mense wees --
[230]
["Benjamin Franklin" Walter Isaacson]
["John Adams" David McCullough] --
[230]
betrokke in dieselfde gebeurtenis,
[232]
of vriende met gemeenskaplike ervaringe.
[236]
["Personal History" Katharine Graham]
["The Snowball: Warren Buffett and
the Business of Life" Alice Schroeder]
[237]
Ek vergelyk ook dieselfde stories
in verskillende genres -- (Gelag)
[242]
[Holy BIble: King James Version]
["Lamb" Chrisopher Moore] --
[243]
of soortgelyke stories
van verskillende kulture,
[246]
soos Joseph Campbell gedoen het in sy wonderlike boek.
["The Power of Myth" Joseph Campbell]
[249]
Byvoorbeeld, beide Christus en die Boeddha
[253]
het drie versoekings weerstaan.
[255]
Vir Christus was die versoekings
[257]
ekonomies, polities en geestelik.
[261]
Vir die Boeddha was alles psigies:
[265]
wellus, vrees en sosiale plig --
interessant.
[273]
As jy 'n vreemde taal ken,
[275]
is dit ook pret om jou gunsteling boeke
in twee tale te lees.
[278]
["The Way of Chuang Tzu" Thomas Merton]
["Tao: The Watercourse Way" Alan Watts]
[278]
In plaas van verlore in vertaling,
vind ek daar is baie om by te baat.
[283]
Ek't deur vertaling besef dat
[287]
"geluk" in Sjinees letterlik
"vinnige plesier" beteken. Nou toe.
[293]
"Bruid" beteken letterlik "nuwe ma." 脭-么.
[298]
(Gelag)
[301]
Boeke het my 'n magiese poort gegee
om met mense in verbinding te tree,
[306]
uit die verlede en die hede.
[309]
Ek sal nooit weer alleen
of magteloos voel nie.
[314]
Om 'n droom verbrysel te h锚 is niks
[316]
in vergelyking met
baie ander se lyding nie.
[319]
Ek glo dat die verwerkliking
[322]
nie die enigste doel van 'n droom is nie.
[325]
Sy belangrikste doel is
om ons in voeling te bring
[329]
met waar drome vandaan kom,
[331]
waar passie vandaan kom,
waar geluk vandaan kom.
[334]
Selfs 'n verpletterde droom
kan dit vir jou doen.
[338]
As gevolg van boeke is ek vandag hier,
[340]
gelukkig, lewend met 'n doel en klaarheid,
[344]
meeste van die tyd.
[346]
So mag boeke altyd met julle wees.
[350]
Dankie.
[351]
(Applous)
[353]
Dankie. (Applous)
[356]
Dankie. (Applous)
Most Recent Videos:
You can go back to the homepage right here: Homepage





